top of page

This service is not available, please contact for more information.
Nooitjies Oggend Klasse
Ontdek jou sagter kant, leer 'n nuwe vaardigheid, of kom lag net lekker saam.
1Â 250 South African rand
RÂ 1Â 250
Service Description
Elke klas is uniek en verskaf 'n spasie vir vrouens om te ontspan, 'n nuwe vaardigheid te leer en deel te word van die Nooitjie gemeenskap. Klasse vind twee Woensdae van elke maand plaas in die oggend (09:00 - 10:30). Nooitjies fooie sluit 'n gratis jaarlikse vrouekamp en glansbal in en dek ook jou totale bydrae tot die welsyn fondsinsamelings projek.
Contact Details
Beyers Naudé Drive & Oakfield Farm Rd, Krugersdorp, South Africa
0715201801
nooitjies.gemeenskap@gmail.com
bottom of page