top of page
This service is not available, please contact for more information.

Nooitjies Laat Middag Klasse

Ontdek jou sagter kant, leer 'n nuwe vaardigheid, of kom lag net lekker saam.

1 250 South African rand
Krugersdorp

Service Description

Elke klas is uniek en verskaf 'n spasie vir vrouens om te ontspan, 'n nuwe vaardigheid te leer en deel te word van die Nooitjie gemeenskap. Klasse vind twee Woensdae van elke maand plaas laat middag tussen 18:30 - 19:30. Nooitjies fooie sluit 'n gratis jaarlikse vrouekamp en glansbal in en dek ook jou totale bydrae tot die welsyn fondsinsamelings projek.


Upcoming Sessions


Contact Details

  • Beyers Naudé Drive & Oakfield Farm Rd, Krugersdorp, South Africa

    0715201801

    nooitjies.gemeenskap@gmail.com


bottom of page